Skip to content
360expPublic beta
Log in
Music

Armand Hofmeyr - Standerton plaaskuier!

Friday, December 11, 2026 · 6:00 PMVerblyden Landgoed & Die Voerkraal Venue · Standerton

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Armand Hofmeyr kuier die 11de Desember 2026 hier by Die Voerkraal, slegs 7km buite Standerton op die plaas!
n Heerlike aand wat vir ons wag, sokkie en geselligheid.Kinders is baie welkom!
Kontant kroeg beskikbaar (Geen koelerbokse word toegelaat nie) & Kos stelletjie sal beskikbaarwees.
Slegs R50 per persoon OF R400 vir n tafel vir 8-gaste.
Vir meer inligting kontak Rene 078 1411 717SIEN JOU BINNEKORT!

Via quicket.co.za