Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Joshua na die reën by Stellenbosch Basaar
Music

Joshua na die reën by Stellenbosch Basaar

Saturday, November 28, 2026 · 10:30 AMLaerskool Stellenbosch · Stellenbosch

View original siteFrom ZAR 200

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Hallo liewe StellenboschEk sien uit om ‘n gestroopte solo show saam met julle te kan beleef. Net ek en my klavier en my kitaar en die katedraal in my hart. Ek bring die liedjies soos wat ek hulle geskryf het, met die stories daar agter. Kom ons droom weer onder die sterrre in die valleie, luister weer na die branders, en sien weer die waarde en lig in mekaar se oë. - Jacques
Joshua na die reën solo vertoning as deel van Stellenbosch Basaar, Laerskool Stellenbosch

Where

Laerskool Stellenbosch

Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Stellenbosch

See all events at this venue