Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Arts and culture

WOORD en KUNS: `n digkuns en visuele kuns ervaring

Tuesday, December 1, 2026 · 6:30 PMKunsskool P.J.Olivier Art Centre · Stellenbosch

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Kom geniet `n aand van OORSPRONKLIKE GEDIGTE en kom beloer en bekyk OORSPRONKLIKE KUNS deur die besonder talentvolle Anita.
Jou kaartjie sluit in:’n Glas Delheim-wyn, met trots geborg deur Delheim, of ’n glas ystee.’n Intieme digkuns- en kunservaring.Die geleentheid om Anita se oorspronklike kunswerke te besigtig en aan te koop.
Plek: P.J. Olivier-kunssentrum, StellenboschTyd: 18:30 vir 19:00–20:00Kaartjies: Vanaf R120
Kaart fasiliteite beskikbaar.

Via quicket.co.za