Skip to content
360expPublic beta
Log in

Magda en haar Erhard, how Louw can you go?

AfriForum Teater, Pretoria3 dates

Magda en Erhard Louw besluit om die pad te vat en die verhoog te betree, so naelkouend en mompelend soos net hulle kan. Die tema van hulle teaterdebuut is die liefde, maar die liefde uit Magda en Erhard se perspektief is effens anders as die liefde waarvan ons in boeke lees of in films sien. In die teaterproduksie (of konsert soos Erhard dit noem) sien ons hoe Magda en Erhard hulle bes probeer, maar dit sukkel. Is hulle reg om op die feeste se verhoë te klim? In ’n tipe “Noises off!”-formaat…