Skip to content
360expPublic beta
Log in

Elandré Romanties buitelug vertoning (copy)

Landje, Shere2 dates

Elandré ROMANTIES buitelug vertoning Elandré kom doen 'n hartroerende vertoning by Landje.Kom geniet die aand met sy gewilde musiek. Moenie op die somersaand onder die sterre uitmis nie. 13 Februarie17:00-22:00R 250 ppR 80 kinders onder 12 17:00 Hekke oop20:00 Elandré22:00 Hekke sluit Pizzas & Drank op perseel te koop CASHLESS