Magda Louw en die kar se sleutel...
Stage Coach, Santos2 dates
Desirè Gardner bring haar skreeusnaakse eenvrou-komedie, Magda Louw en die kar se sleutel..., na The Stage Coach toe! Het jy al ooit haastig by die deur uitgestaan, net om te besef jou kar se sleutels het spoorloos verdwyn? Dan is hierdie die vertoning vir jou!In Magda Louw en die kar se sleutel... neem die geliefde aktrise Desirè Gardner gehore op 'n skreeusnaakse dog diepsinnige reis. Wat begin as ’n alledaagse, hoogs frustrerende soektog na ’n verlore sleutel, ontaard gou in ’n groter…