RAAF @ Hoekwil, Cornerstone Creek
Sun, Dec 27 · 4:00 PM GMT+2
Cornerstone Creek Restaurant · Wilderness
ZAR 150
Saturday, December 19, 2026 · 5:00 PMCornerstone Creek Restaurant · Wilderness
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Dit is ‘n ongelooflike voorreg om julle te nooi na een van my gunstelling plekke in ons land! Waar die Berge en die woude ontmoet. Waar my hart vry voel saam met die Skepping. God het ons werklik geseën met ‘n plek soos Hoekwil!
Cornerstone Creek bederf ons hierdie jaar met hulle amazing buitelug venue, ‘n “Festival style” spyskaart en ‘n kontantkroeg wat van 17:00 af beskikbaar is.
Die JNDR span glo in kwaliteit tyd saam met die mense vir wie jy lief is. Bring jou piekniek komberse, jou kampstoele, en al jou liefde, en kom wees saam met ons vir ‘n betowerende aand in Hoekwil!
Hekke maak 17:00 oopDie show begin 19:00
Sun, Dec 27 · 4:00 PM GMT+2
Cornerstone Creek Restaurant · Wilderness
ZAR 150