Hoekwil - Cornerstone Creek
Sat, Dec 19 · 5:00 PM GMT+2
Cornerstone Creek Restaurant · Wilderness
ZAR 150
Sunday, December 27, 2026 · 4:00 PMCornerstone Creek Restaurant · Wilderness
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
RAAF SOMERTOER 2026 | CORNERSTONE CREEK, HOEKWILSONDAG, 27 DESEMBER 2026
Daar's min dinge so lekker soos 'n Desember Sondag middag in die Tuinroete nie – veral as daar goeie musiek, 'n glasie wyn en 'n bietjie RAAF-ergie by betrokke is!
RAAF maak hierdie somer 'n draai by die pragtige Cornerstone Creek in Hoekwil, en ons kan aan min beter maniere dink om 'n Sondagmiddag deur te bring.
Verwag 'n heerlike ontspanne buitelugkuier, omring deur die natuur, vars plaaslug en natuurlik RAAF se kenmerkende mengsel van musiek, stories, humor en daardie onvergeetlike oomblikke wat mens nog lank ná die laaste noot bybly.
Kom vroeg, kry vir jou iets lekkers om te drink, geniet die omgewing en maak jou reg vir 'n middag vol musiek en lekker saamwees.
DIE BELANGRIKE INLIGTING
PLEK: Cornerstone Creek, HoekwilDATUM: Sondag, 27 Desember 2026DEURE OPEN: 15:00 vir samesyn en wynRAAF-KONSERT: 16:00
KAARTJIES:
Volwassenes: R300 per persoonKinders 5–11 jaar: R150 per persoonKinders 0–4 jaar: GRATIS
Bring jou familie, jou vriende en jou liefde vir musiek. Ons bring die GEES!
Ons sien julle in Hoekwil!
Sat, Dec 19 · 5:00 PM GMT+2
Cornerstone Creek Restaurant · Wilderness
ZAR 150