Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
RAAF Intieme BUITELUG vertoning
RAAF - ‘n Fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank na hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe Kom klim op die RAAFtuig vir ‘n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie - ‘n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie!
29 Januarie18:00-22:00R 300 ppR 150 kinders onder 12
Voor vertoning:18:00 Hekke oop19:30 RAAF22:00 Hekke sluit
Pizza & Drank op perseel te koop CASHLESS