Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Christia Visser is hier met 'n splinternuwe vertoning, 'Vir Weer'. Sy bring haar gedigte, stories en musiek saam en sorg vir 'n rou, eerlike en opregte ervaring. In 'n wêreld waar ons konstant die niks só vreeslik najaag - kom staan vir 'n oomblik stil, laat jou gedagtes gaan en geniet die musiek.
28 Februarie R250 ppR80 kinders onder 12
Pizzas en drank CASHLESS op perseel te koop.
Daar sal ook thrift stalletjies wees en kunsuitstalling.