Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Het Van Verlangekraal
Theater

Het Van Verlangekraal

Sunday, March 7, 2027 · 12:00 AMDRAMA at SA State Theatre, Pretoria

Description

AFRIKAANS Vir die verhoog verwerk deur Leon van Nierop | Na die verhaal van Johann Bekker Regie: Frans Swart Met Ana Van Achterbergh | Etienne du Plessis | Henco J | Nico Loubser | Nikita Meyer | Ulrich Slabbert | Zanje Bodenstein Het Heiberg. Die weggooikind wat Verlangekraal se naam sou verewig. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Net meneer Doep het tussen haar en die verderflike skoolhoof meneer Erlank gestaan. Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer Het Heiberg se kant van die saak. Wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bo Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het. ENGLISH