Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Music

Riaan Benade live by Club Mykonos

Saturday, December 12, 2026 · 8:00 PMClub Mykonos · Langebaan

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

DESEMBER BEGIN HIER!
Dis tyd om die vakansiemodus aan te skakel, jou vriende bymekaar te kry en die jaar behoorlik af te sluit!
RIAAN BENADE IS LIVE!
Verwag ’n aand propvol lekker musiek, sing-saam treffers, goeie vibes en ’n hele klomp Desember-jolyt! Los die stres van die jaar agter en kom kuier, dans, sing en partytjie hou soos net Desember kan!
Riaan Benade LIVE – die perfekte manier om jou Desember-vakansie af te skop!Bring jou mense. Bring jou kuiergees. Bring jou stem… want hierdie een gaan lekker wees!

Via quicket.co.za