Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
JO BLACK LIVE BY CLUB MYKONOS!
Maak hierdie feestyd ekstra spesiaal met ’n onvergeetlike aand van musiek!Elke Desember bring Club Mykonos Resort van Suid-Afrika se beste musiektalent na die verhoog, en hierdie jaar is geen uitsondering nie! Maak gereed vir die ongelooflike Jo Black met sy besonderse stem, hartroerende musiek en ’n vertoning wat jou behoorlik gaan meesleur!
23 Desember 202620:00Club Mykonos Resort
Bring jou vriende en familie en kom geniet ’n onvergeetlike aand vol goeie musiek, feestelike atmosfeer en lekker somervakansie-vibes!
Hierdie is beslis ’n vertoning wat jy nie wil misloop nie!