JENNIFER ZAMUDIO: HARTKLOP- Pure Lekkerte!! 30 Oct, 19:00 at Centrestage@Baywest
Fri, Oct 30 · 7:00 PM GMT+2
Centrestage @ Baywest · Gqeberha
ZAR 200
Thursday, December 17, 2026 · 7:30 PMCentrestage @ Baywest · Gqeberha
Tickets from
ZAR 250
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
JINGLE BALLZ“Jou Vakansie Oorlewingsgids”
Net voor jy jou flip-flops aantrek en soos ’n pap wors op die strand gaan lê, bring Timothy Kieswetter vir jou ’n Once-Off Comedy Special. Dink daaraan as jou "hoe oorleef ek my familie sonder om in ’n misdaad-dokumentêr te eindig?" handleiding.
Hoekom het jy dit nodig? Wel…
Vakansies = familietyd. En familietyd = skoonfamilie. En skoonfamilie = Stresvolle tyd.
Vakansies klink soos rus en vrede… en dan bam! Iemand huil, iemand skree, iemand pak sy tas om "huis toe te ry".
Jou kinders? Ja, hulle is nou 24/7 op jou soos 'n pop-up advertensie. "Maaa! Ek is bored! "Paaa! Kyk!" "Hoekom slaap julle nog, dis net 05:04?"
Trouberaders doen Januarie dubbel skofte. Want ná drie weke se strand, eet en drink, familie en kinders vra jy jouself: "Het ek regtig belowe tot ewig en ewig…?"
Skei-prokureurs glimlag breed na Desember. Hoekom? Want iemand moet die ski-vakansies betaal.
Desember vakansies is basically 'n huwelik-eksamen.
Maar ontspan - jy hoef nie deel te word van die "vakansie familie fiasko" statistiek nie. Timothy is hier om jou toe te rus sodat jy terugkom gelukkiger, kalmer… en nog getroud.
Hierdie Jingle Ballz survival kit sluit in:· Kinder-Ontsnappingsplan 101· Skoonma Verskansings strategie· Irriterende-Man Detox· Kopseer-Vrou DIY Kit· Kommunikasie Veldgids
Berei jou voor. Lag jou stres weg. Gaan op vakansie - en kom terug met jou huwelik en verstand nog heel.
Jingle Ballz.Want as jy nie gaan lag nie… gaan jy huil.
Donderdag, 17 Desember 202619:30 (Deure open 18:00)Centrestage@BaywestBring jou eie kos (geen drankies!); kroeg beskikbaarKaardjies, R250 beskikbaar via Quicket of Wendy (083 2255 401). Geen Onder 18’sNavrae: Kontak Wendy
Where
Centrestage @ Baywest100 Baywest Blvd, Hunters Retreat, Gqeberha, 6017, Gqeberha
See all events at this venueFri, Oct 30 · 7:00 PM GMT+2
Centrestage @ Baywest · Gqeberha
ZAR 200
Sat, Oct 31 · 7:30 PM GMT+2
Centrestage @ Baywest · Gqeberha
ZAR 150
Fri, Nov 6 · 7:30 PM GMT+2
Centrestage @ Baywest · Gqeberha
ZAR 180
Fri, Nov 13 · 7:30 PM GMT+2
Centrestage @ Baywest · Gqeberha
ZAR 200
Sat, Nov 14 · 7:00 PM GMT+2
Centrestage @ Baywest · Gqeberha
ZAR 200
Fri, Nov 20 · 7:30 PM GMT+2
Centrestage @ Baywest · Gqeberha
ZAR 230