Kunskoors - Die Klein Prinsie
Monday, May 3, 2027 · 11:00 AMOase JBay (AGS) · Jeffreys Bay
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
DIE KLEIN PRINSIEKUNSKOORS 3 MEI 2027
Die klein prinsie, deur die vlieënier-skrywer Antoine de Saint-Exupéry, is naas dieBybel die mees vertaalde boek ter wêreld. Die vertaling deur Naòmi Morgan (Dieander dogter; Kuns; Ons wag vir Godot) word in hierdie woordkunsproduksievoorgedra deur die meester-verteller Chris van Niekerk en geïllustreer metillustrasies deur Saint-Exupéry self en beelde uit die hemelruim. Leon Snyman isverantwoordelik vir die beelde en ligplan. Die klein prinsie is ‘n sprokie vir klein engroot.