32 Bataljon-storieaand – Meebos 1982 PUMA 132
Friday, November 27, 2026 · 6:30 PMAfriForum Teater · Pretoria
Tickets
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
PUMA 132: Hulle is nie vergeet nie Herleef die dramatiese gebeure van Operasie Meebos deur die kragtige eerstehandse getuienis van veterane van 32 Bataljon, voormalige SALM-lede en ooggetuies. Bring hulde aan die 15 mans wat hul lewens verloor het en hoor die ware verhale van moed, opoffering en broederskap wat in die hitte van die stryd gesmee is. Neem kennis: 18:00 vir 18:30
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
'n Storieaand in die AfriForum Teater, Pretoria, oor Operasie Meebos (1982) en PUMA 132. Veterane van 32 Bataljon, voormalige SALM-lede en ooggetuies deel eerstehandse getuienis. Die aand bring hulde aan die 15 mans wat hul lewens verloor het, met verhale van moed, opoffering en broederskap. 18:00 vir 18:30.