Passion lé Dance bied aan: Waarheen drome jou neem
Saturday, December 5, 2026 · 6:00 PMAfriForum Teater · Pretoria
Tickets from
ZAR 200
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Waarheen drome jou neem is ’n betowerende dansreis deur die wêreld, waar elke dans ’n nuwe bestemming, kultuur en verhaal tot lewe bring. Van kleurvolle lande en uiteenlopende kulture tot die krag van drome, hoop en moed, neem ons dansers die gehoor op ’n onvergeetlike reis. Hierdie produksie wys dat drome ons kan inspireer om verder te kyk, groter te droom en die wêreld met nuwe oë te beleef. Kom droom saam met ons en ontdek waarheen drome jou neem! Neem kennis: 18:00 vir 18:30
Where
AfriForum TeaterGreenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park, Pretoria
See all events at this venue