Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Read more
Winter Hotel is ’n unieke musikale ervaring wat nostalgie, styl en teater op ’n besonderse manier saambring. Geïnspireer deur die atmosfeer en estetika van die 70’s, skep die projek ’n wêreld waarin musiek, mode, storievertelling en visuele kuns ineenvloei. Bernice West saam met Droomsindroom se Kirsten en Kyle bied ’n intieme luisterervaring aan waar elke detail doelbewus deur regisseur Jannes Erasmus saamgestel is. Winter Hotel nooi gehore om vir ’n oomblik uit die alledaagse te tree en deel te word van ’n ander era, ’n ander wêreld en ’n besondere musikale ervaring. Neem kennis: 18:30 vir 19:00
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
Winter Hotel is ’n unieke musikale ervaring geïnspireer deur die atmosfeer en estetika van die 70’s, waarin musiek, mode, storievertelling en visuele kuns ineenvloei. Bernice West saam met Droomsindroom se Kirsten en Kyle bied ’n intieme luisterervaring aan, saamgestel deur regisseur Jannes Erasmus. Deure 18:30 vir 19:00 by AfriForum Teater, Pretoria.