Performing arts
Zaan Sonnekus LIVE in Stilbaai
Saturday, December 26, 2026 · 8:00 PM3 Ankers · Still Bay
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Stilbaai. Desember. Zaan. CHAOS. ??
26 Desember vat Zaan Sonnekus oor by 3 Ankers en trust ons, hierdie gaan nie net nóg ’n Desember-show wees nie.
Nuwe tunes. Big energy. Zero chill. Dieselfde chaos.
Dis loud. Dis lekker. Dis vakansie. En wat ook al gebeur... ons sal maar sien. ??
EARLY BIRD ALERT! ???Net 200 Early Bird-kaartjies beskikbaar teen ’n special prys, so jy beter SPRING voor hulle weg is!
Bring jou crew. Bring jou stem. Los jou inhibisies by die huis.
Stilbaai, hierdie een gaan ’n MOERSE VIBE wees!