Performing arts
Rooksein LIVE by Drie Ankers Stilbaai
Monday, December 28, 2026 · 8:00 PM3 Ankers · Still Bay
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Rooksein is LIVE by Drie Ankers – StilbaaiMaak jou reg vir ’n onvergeetlike aand saam met Rooksein by Drie Ankers in Stilbaai op 28 Desember 2026!Plek: Drie Ankers, StilbaaiOptrede: 20:00Kaartjies: R200 per persoon. Kaartjies beskikbaar aanlyn en by die deure.
Toegang vir die optrede vanaf 18:30, slegs kaartjie houers.
Moenie hierdie een misloop nie!