Performing arts
Glaskas: Drie Ankers, Stilbaai
Tuesday, December 29, 2026 · 6:30 PM67 Bessie St · Still Bay
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Glaskas is vanjaar al vir 20 jaar in die bedryf. Desember 2026 toer ons langs die kus en vier dit saam met julle. Kom onthou saam met ons die MK-dae en hoor ook die nuwe songs.
29 Desember 2026, Drie Ankers, StilbaaiToegang vir optrede vanaf 18:3020:00 begin die show