Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Elandré Kersfees – ’n Semi-akoestiese samesyn met van die gewildste Kersliedere, sakraal en sekulêr, in Engels en Afrikaans. Kom vier die feesgety saam met jou geliefdes by AfriForum Teater. ’n Gedeelte van die kaartjieverkope word geskenk aan liefdadigheid – so kry jou kaartjie en kom ons maak hierdie ’n feestyd vir almal om te geniet!
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
Elandré Kersfees is ’n semi-akoestiese konsert by AfriForum Teater in Pretoria met gewilde Kersliedere, sakraal en sekulêr, in Engels en Afrikaans. ’n Gedeelte van die kaartjieverkope word aan liefdadigheid geskenk.