Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Line-up
Description
Read more
’n Geliefde verhaal uit die goue era van Afrikaanse televisie kry nuwe lewe op die verhoog. Agter elke man – die musiekblyspel bring bekende karakters, humor en verhoudings van die oorspronklike reeks na ’n nuwe generasie – met oorspronklike musiek en ’n vars verhoogervaring. Elandré vertolk die rol van Bruce Beyers, met Amanda Strydom as die onvergeetlike Antie Stienie. Onder regie van Jannes Erasmus, met oorspronklike musiek deur Johan Vorster en Jacomien de Wet, word dié geliefde Afrikaanse storie in ’n kleurryke 80’s-wêreld opnuut vertel. Die produksie is geskoei op die oorspronklike Agter elke man-televisiereeks en -film en het ’n ouderdomsbeperking van 13 jaar weens volwasse temas, insluitend tonele en verwysings na geweld, dwelms en alkoholgebruik. Het jy enige navrae oor die produksie, kaartjies of jou besoek aan die teater? Kontak die AfriForum Teater-span gerus by E-pos: [email protected] / WhatsApp: +27 66 420 6181 Of gesels sommer direk met ons op WhatsApp! Klik hier!
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
Agter elke man – die musiekblyspel bring die geliefde Afrikaanse televisiereeks na die verhoog met oorspronklike musiek deur Johan Vorster en Jacomien de Wet, onder regie van Jannes Erasmus. Elandré vertolk Bruce Beyers en Amanda Strydom speel Antie Stienie in 'n kleurryke 80's-wêreld. Ouderdomsbeperking van 13 jaar weens volwasse temas, insluitend geweld, dwelms en alkoholgebruik.