Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Brakanjan is terug! Volg die dapper hond se avontuur na Parys waar hy droom om ’n held te word. Saam met die drie musketiers moet hy die koningin teen Kardinaal Richelieu beskerm. ’n Spannende verhaal vol swaardgevegte, vriendskap en intriges wat wys wat dit beteken om ’n ware held te wees. Kry jouself reg vir ’n tikkie nostalgie en, natuurlik, ’n wonderlike avontuur!
Additional insights
AI generatedAutomatic suggestions kept separate from the organizer's official information.
Brakanjan is terug in die AfriForum Teater in Pretoria. Die dapper hond gaan na Parys, waar hy droom om ’n held te word, en help die drie musketiers om die koningin teen Kardinaal Richelieu te beskerm. ’n Spannende verhaal vol swaardgevegte, vriendskap en intriges, met ’n tikkie nostalgie.