Skip to content
360expPublic beta
Log in

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Brakanjan is terug! Volg die dapper hond se avontuur na Parys waar hy droom om ’n held te word. Saam met die drie musketiers moet hy die koningin teen Kardinaal Richelieu beskerm. ’n Spannende verhaal vol swaardgevegte, vriendskap en intriges wat wys wat dit beteken om ’n ware held te wees. Kry jouself reg vir ’n tikkie nostalgie en, natuurlik, ’n wonderlike avontuur!

Additional insights

AI generated

Automatic suggestions kept separate from the organizer's official information.

Brakanjan is terug in die AfriForum Teater in Pretoria. Die dapper hond reis na Parys waar hy droom om 'n held te word, en saam met die drie musketiers moet hy die koningin teen Kardinaal Richelieu beskerm. 'n Spannende verhaal vol swaardgevegte, vriendskap en intriges, met 'n tikkie nostalgie.

TheaterPerforming arts

Via tickets.tixsa.co.za