Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
ROAN ASH LIVE BY RIJKÉ!
Maak gereed vir ’n besondere aand van uitstekende musiek en lekker kuier!Op 18 Desember 2026 verwelkom Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal die talentvolle Roan Ash vir ’n aand wat musiekliefhebbers nie wil misloop nie.Kom geniet sy unieke musiek, bekende klanke en ’n onvergeetlike atmosfeer by Rijké in Jongensfontein.
DATUM: 18 Desember 2026TYD: 20:00DEURE OPEN: 12:00PLEK: Rijké, Jongensfontein
KAARTJIES: R300 per persoon- kinders onder 12 gratis.
Vir navrae:+27 76 300 3638Marijké: 082 521 0193Rensie: 082 614 4344
Bespreek jou kaartjies betyds en kom geniet ’n onvergeetlike someraand by Rijké!