Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Music

GIAN GROEN & ILLIMAR NEITZ LIVE BY RIJKÉ!

Saturday, December 19, 2026 · 8:00 PMRijke Distillery · Stilbaai

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Get the iPhone app

Description

Read more

GIAN GROEN & ILLIMAR NEITZ LIVE BY RIJKÉ!
Maak gereed vir ’n aand van goeie musiek, lekker kuier en die unieke klanke van Die Binnekring Blues!
Op 19 Desember 2026 verwelkom Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal vir Gian Groen en Illimar Neitz vir ’n spesiale optrede in Jongensfontein.Kom geniet ’n aand vol blues, karaktervolle musiek en ’n atmosfeer wat jou sommer lus sal maak om langer te kuier!
DATUM: 19 Desember 2026TYD: 20:00DEURE OPEN: 12:00PLEK: Rijké, Jongensfontein
KAARTJIES: R195 per persoon- kinders onder 12 gratis
Vir navrae:+27 76 300 3638Marijké: 082 521 0193Rensie: 082 614 4344
Bespreek betyds en kom beleef Die Binnekring Blues by Rijké!#Rijke #GianGroen #IllimarNeitz #DieBinnekringBlues #LiveMusiek #Jongensfontein #Quicket

Via quicket.co.za