Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
JANNIE DU TOIT LIVE BY RIJKÉ!Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van musiek, kuier en goeie geselskap!Die geliefde Afrikaanse sanger Jannie du Toit tree op 16 Desember 2026 by Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal in Jongensfontein op.Bring jou vriende, bespreek jou kaartjies en kom geniet ’n besondere musiekaand aan die kus!
Datum: 16 Desember 2026 Aanvang: 19:00 Deure open: 12:00 Plek: Rijké, Jongensfontein Kaartjies: R180 per persoon- kinders onder 12 is gratis
Moet nie hierdie een misloop nie. Bespreek betyds en wees deel van ’n spesiale aand by Rijké!
Navrae:+27 76 300 3638Marijké: 082 521 0193Rensie: 082 614 4344#Rijke #JannieDuToit #LiveMusiek #AfrikaanseMusiek #Jongensfontein #Quicket #16Desember2026