Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
ARMAND STEENKAMP LIVE BY RIJKÉ!Maak gereed vir ’n onvergeetlike someraand! Kom geniet ’n heerlike aand van lewendige musiek saam met Armand Steenkamp op 29 Desember 2026 by Rijké, Jongensfontein!
Bring jou vriende, geniet die atmosfeer en kom maak saam met ons somerherinneringe!
FEESINLIGTING Datum: 29 Desember 2026Vertoning: 20:00Deure open: 12:00Rijké, Jongensfontein (1 km op die Blombos-pad)Kaartjies: R180 per persoonKinders onder 12 gratis
RIJKÉ IS DAAGLIKS OOP VANAF 14 DESEMBER, VANAF 12:00!Kom geniet die somer saam met ons:?? Ons kombuis is elke dag oop.?? Die waterglybaan is daagliks oop.?? ’n Kontantkroeg is beskikbaar.
Bring die gesin, nooi jou vriende en kom maak ’n dag daarvan!BELANGRIKE INLIGTINGGeen eie kos word toegelaat nie. Alkoholiese drank word nie aan persone onder 18 verkoop nie.
Vir navraeMarijké: 082 521 0193Rensie: 082 614 4344Rijké: 076 300 3638