OUJAARSAAND LANGARM OPSKOP MET PIETER MOHR
Thursday, December 31, 2026 · 8:00 PMRijke Distillery · Stilbaai
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
OUJAARSAAND LANGARM OPSKOPSwaai die jaar uit en dans die nuwe jaar in!
Kom vier die laaste aand van 2026 saam met ons by Rijké, Jongensfontein, vir ’n onvergeetlike Oujaarsaand Langarm Opskop met die gewilde Pieter Mohr.Maak gereed vir ’n aand vol lekker musiek, langarmdans, goeie geselskap en ’n feestelike atmosfeer terwyl ons saam aftel na middernag en die nuwe jaar verwelkom.Trek jou dansskoene aan, bring jou vriende saam en kom maak die laaste aand van die jaar een om te onthou!
EVENT DETAILSDate: 31 December 2026Venue: Rijké, JongensfonteinTime: 20:00 Oop vanaf: 12:00Toegang : R100 per personRijké is situated 1 km from the Blombos Pad.
+27 76 300 3638Marijké: 082 521 0193Rensie: 082 614 4344Kom dans die oujaar uit en begin 2027 op die dansvloer!