WAT DIE HART STEEDS VAN VOL IS: Kersmusiek & Alles Wat Mooi Is
Tuesday, December 22, 2026 · 6:30 PMRijke Distillery · Stilbaai
Tickets from
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Wat die hart steeds van vol is: Kersmusiek & Alles Wat Mooi IsVier die mooiste tyd van die jaar met 'n besondere musiekaand by Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal in Jongensfontein.Op 20 Desember 2026 verwelkom ons twee geliefde kunstenaars, Jannie Moolman en Petronel Baard, vir 'n onvergeetlike aand vol pragtige musiek, bekende melodieë en die besondere atmosfeer van Kersfees.
Met Franco Engelbrecht op klavier beloof hierdie konsert 'n spesiale musikale ervaring wat die hart sal aanraak en jou in die Kersgees sal plaas.Kom geniet 'n aand waar musiek, mooi herinneringe en die vreugde van Kersfees bymekaar kom.
GELEENTHEIDSINLIGTINGDatum: Sondag, 20 Desember 2026Tyd: 18:30Plek: Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal, Jongensfontein
Aanwysings: 1 km op die Blombos Pad
Kunstenaars: Jannie Moolman & Petronel BaardKlavier: Franco Engelbrecht
Kaartjieprys: R220 per persoonKaartjies: Beskikbaar op Quicket.